Sleutelwoord se argiewe: korrupsie

Waarom floreer die goddelose terwyl gelowiges ly?


Waarom lyk dit soms asof die goddelose floreer terwyl die onskuldiges aanhou bly ly? Dit is ‘n vraagstuk waarmee gelowiges alreeds van Job se tyd af worstel, en ja ons worstel ook in ons tyd met presies dieselfde vraag. Ons word immers daagliks met hierdie vraag gekonfronteer wanneer ons die korrupsie binne die ANC waarneem. Die feit dat hierdie mense meestal ongestraf bly, daag ons basiese sin vir geregtigheid voortdurend uit. Die antwoord op hierdie vraag is dus nie so eenvoudig nie; dit verg ‘n breër, ewige en skriftuurlike perspektief.

Lees meer Waarom floreer die goddelose terwyl gelowiges ly?