Sleutelwoord se argiewe: sondebelydenis

Gaan gelowiges hel toe as hulle vergeet om sonde te bely?

Vraag: Ek het onlangs na pastoor Rooies Straus geluister waarin hy verklaar dat indien ‘n persoon nie sy sonde bely nie daardie persoon hel toe sal gaan. Ek weet van baie mense wat die evangelie geglo het maar wat nie seker was of hulle al hulle sondes bely het nie. Dit geld vir my ook. Hoe sal ek ooit kan seker wees dat ek hemel toe sal gaan. Ek probeer hard om alles reg te doen, en om al my sondes te bely, maar ek is alte bewus van die feit dat ek ‘n sondige mens is wat soms die verkeerde dinge dink en dan later daarvan vergeet. Ek is ‘n gelowige en het die evangelie soos wat jy dit op jou webtuiste geplaas het geglo. As ek reg onthou het hy 1Joh.1:9 gebruik om sy bewering te staaf.
Ek twyfel nou of ek ooit hemel toe sal gaan. Help asseblief.

Lees meer Gaan gelowiges hel toe as hulle vergeet om sonde te bely?