Sleutelwoord se argiewe: Abram as voorbeeld vir gelowiges vandag

Abraham as voorbeeld vir gelowiges vandag.

Die studie van tipologie kan baie genot aan die gelowige verskaf, en boonop is daar geen perke aan die geestelike seëninge en lesse wat daaruit verkry kan word nie. Kom ons grou een so geestelike skat uit die Ou-Testament op. Daar is baie sulke tipes orals in die Bybel weggesteek. Probeer ‘n paar vir jouself ontdek, dit verskaf ure se genot.
Spreuke 25:2 “Dit is die eer van God om ‘n saak te verberg, maar die eer van konings om ‘n saak na te speur.”
Hier gaan ons! Lees meer Abraham as voorbeeld vir gelowiges vandag.