Sleutelwoord se argiewe: Spreuke 18:21 en krag in die mens se woorde

Spreuke 18:21 en krag in die mens se Woorde

Die leser moet net kennis neem dat my bedoeling met die skryf van hierdie artikel nie ‘n persoonlike aanval op enige spesifieke persoon is nie, maar teen die valse leerstelling wat as waarheid verkondig en geglo word. Daar is baie eerbare gelowiges wat deur hierdie leerstelling beïnvloed is en dit was in my geval ook so gewees. Ek dank God egter dat Hy my van hierdie leerstelling verlos het en dit is my gebed dat ander ook daarvan vrygestel sal word. Lees meer Spreuke 18:21 en krag in die mens se Woorde