Sleutelwoord se argiewe: verassing

Vraag rakende Verassing

Vraag: Goeie dag. Baie dankie vir al die deeglike en Bybels korrekte artikels. Ek het ‘n vraag oor verassing. Daar is baie gelowiges wat verassing kies, asook baie mense wat hulle geliefdes veras al was dit nie noodwendig daardie persoon se keuse nie. Ek wil graag weet wat sê die Bybel oor verassing?

Vriendelike groete

Antwoord: Baie dankie vir jou mooi woorde en dit is ‘n groot eer om jou met die woord te kan bedien. Ek kan net die Here daarvoor dank.

Lees meer Vraag rakende Verassing