Sleutelwoord se argiewe: Wêreldsisteem van misleiding

Hoe om Staande te Bly Teen ’n Wêreldsisteem van satan


Die deurslaggewende vraag waarvoor elke gelowige vandag te staan kom, is nie óf hy deur satan aangeval gaan word nie, maar óf hy nog staande sal bly nadat die aanslag bedaar het. Talle mense beweeg deur die lewe met die sorgelose houding van ’n Sondagmiddaguitstappie, terwyl hulle hul in werklikheid midde-in ’n meedoënlose geestelike oorlog bevind.

Lees meer Hoe om Staande te Bly Teen ’n Wêreldsisteem van satan →