Sleutelwoord se argiewe: Heiligmaking op Grond van Genade deur Geloof. Deel 3

Heiligmaking op Grond van Genade deur Geloof. Deel 3

In die finale deel van hierdie reeks, van drie artikels, wat oor heiligmaking in die gelowige se lewe handel, sal die vierde en laaste vraag gestel en beantwoord word. Daar sal gepoog word om te demonstreer, dat die gelowige nie onder die wet vir die uitleef van die Christelike lewe is nie, maar onder genade, en behoort die gelowige se stand in Christus en die Heilige Gees, wat die bron van krag in en deur die gelowige vir ‘n heilige lewe is, die gelowige aanmoedig om sy fokus, in geloof, op Christus vir suksesvolle heiligmaking te vestig en nie op homself of die wet nie. Lees meer Heiligmaking op Grond van Genade deur Geloof. Deel 3